Visit http://www.ipligence.com
Micro Developments > Tuis

Tuisblad

Ons Handel Blad

Die Groen Projek.

Krag van die Son

Suiwer sinus golf omsetters vanaf 500 watt tot 10 Kw. ontwikkel in Suid-Afrika vir Suid-Afrika en hier vervaardig, beskikbaar in 120 en 230 volt 50 of 60 Hz, geen geraas of gas word af geskei nie nie, net skoon suiwer krag. Blitsige oorskakeling met krag onderbreking of aanhoudende werking vanaf batterye wat deur sonpanele of wind gelaai word, 'n petrol aangedrewe laaier kan ook gebruik word indien geen son of wind, ander opsies soos Sterling engines word tans deur ons ondersoek.

Hierdie omsetters word vervaardig in 2 Kw. eenhede wat gestapel kan word na gelang van u krag behoeftes. Die beheer eenheid verskaf 2 Kw. met 2 Kw. stapels wat tot en met 10 Kw. kan verskaf.

Vir meer inligting klik hier

Hier is die antwoord op plaas of dorps aanvalle op Boere.

'n Sekuriteit stelsel ontwikkel in Suid-Afrika vir Suid-Afrika!

Lees hier vêrder oor hierdie unieke en kragtige stelsel


'n Boer Maak 'n Plan

Hierdie blad is saamgestel vir die slim Boere onder ons met idees wat iewers op 'n rak lê en stof opgaar omdat daar niemand was om te help met die ontwikkeling hetsy elektronies, elektries of meganies,

Micro Developments is 'n groep mense met al die kennis en toerusting om van 'n idee 'n werkende produk te maak en dit dan deur te neem en as patent te registreer plaaslik asook internasionaal

Alle idees word met die grootste vertroulikheid behandel en ons waarborg dat geen idees sal uitlek voordat dit beskerm is nie.

 

Het jy so 'n idee of patent? Kontak ons hier vertroulik op hierdie skakel HELP MY

 

 

 

 

Kyk hier

 

Google
 
 

 

Micro64 security coding system

Multi Zone Security System

 

Boervolk Radio Logo

Free Downloads

PIC18F2450 Data sheet PDF format

Olympus digital voice recorder ws-100 manual

Andre Schwartz article

Flash Get

War Craft II Cheat

War Craft Logo

 Keep your rank